Landbou: ’n Enjin vir Groei en Werkskepping

Loading player...
Die landbousektor kan ’n sleutelsektor wees om Suid-Afrika se jeugwerkloosheidskrisis aan te spreek, maar dit sal vereis dat belanghebbendes in die bedryf nou saamwerk en gerigte ondersteuning bied. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Van der Byl Roux, korporatiewe strategiespesialis by Al Mabroor Projects hieroor…
9 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min