Agbiz/IDC landbousakevertroue-indeks styg

Loading player...
Die Agbiz/IDC landbou-sake-vertroue-indeks het met 10 punte van die derde tot vierde kwartaal gestyg. Dit is die tweede opeenvolgende verbetering en plaas die indeks op sy hoogste vlak sedert die tweede kwartaal van 2022. Agbiz hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo, vertel wat tot hernude optimisme gelei het….
9 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min