ToekomsVenster | Wat God gee, is gratis

Loading player...
Wil jy uit die skuld kom, die skuld by God? Ontvang vandag vryspraak, vryskelding en die nuwe lewe self.
5 Dec 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min