Perspektief - 4 Des 2024

Loading player...
In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere:

Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee
Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf
Mnr Ramaphosa skuif die stoele op die dek
BELA wet krap steeds om
R2 mil koop 'n ete kaartjie vir MK se 1ste verjaarsdag
Zamas is nog steeds 'n kopseer
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Betereinders bou ’n lewende monument van hoop & die nuwe Gaza-vredespoging

Jannie Pelser en gaste, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Johan Erasmus gesels oor die problematiek en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing word bykans daagliks daarmee gekonfronteer. Boonop verval ’n mens sommer gou-gou in ’n gees van moedeloosheid en vrees oor…
12 Aug 54 min

VSA en SA Verhoudinge

Jannie Pelser gesels met Roland Henwood en Dr. Guillaume Smit oor VSA en SA verhoudinge
5 Aug 52 min

Afrikaners in die branding

Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
22 Jul 53 min

Parlement, die Madlanga-kommissie en die verhouding tussen VSA en Iran

Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee. Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek…
15 Jul 51 min