NOODVERSOEK: Spaar water - Eric Louw Mosselbaai Munisipaliteit Infrastruktuur 04 Desember 2024

Loading player...
MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT - Nood versoek - Eric Louw gee inligting rondom die noodherstelwerk aan pompe wat water voer na Heiderand, Pinnacle Point en Korrektiewe Dienste (Gevangenis).
Die reservoir vlakke is tans baie laag en die publiek word almal versoek om water spaarsamig te gebruik totdat die pomp herstel is.
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min