Vrystaat Landbou veiligheidswerkswinkels

Loading player...
Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou gesels oor veiligheidswerkswinkels wat hierdie jaar aangebied is en wat in die pyplyn is vir die nuwe jaar.
4 Dec 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min