Dr Gustav Gous: eer en hanteer verskille

Loading player...
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Eer en hanteer julle verskille.”
3 Dec 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Gemeente van Filadelfia

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3:7-13 waar Hy praat met die Gemeente van Filadelfia.
23 Jan 10AM 4 min

Kalaharistories - Hoe Sy liefde lyk

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe…
23 Jan 10AM 6 min

Johan Eloff oor die Roof-a Ruff inisiatief

Johann kuier met Johan Eloff oor hulle nuwe Roof-a-Ruff Sleeper inisiatief om waardigheid e te herstel by mense wat noodgedwonge op ons strate moet slaap. Isaiah 58:7-8 ... “and to provide the poor wanderer with shelter ... and your healing will quickly appear”
21 Jan 9AM 15 min

Wynand du Preez - Jy moet iets doen

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11.
21 Jan 9AM 5 min