Liggiefees in Potchefstroom lok 70 000 ondersteuners in Desember

Loading player...
Prinsipaal van die Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom, Christie Saayman sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe nodig die fondse is wat jaarliks tydens die Liggiefees ingesamel word. Van 15 000 besoekers tydens hul eerste poging amper 20 jaar terug, verwag hulle vanjaar 70 000 besoekers met splinternuwe liggies om te besigtig en 'n opwindende program wat 12 Afrikaanse kunstenaars insluit. Kaartjies is beskikbaar by Quicket en besonderhede by liggiefees.co.za
2 Dec 2024 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The March edition of Get It Bloemfontein is all about the next generation!

Sazly Moses joins Yolanda Maartens as they unpack everything you can expect in the latest Get It Bloemfontein magazine. Meet inspiring people like Clayton Andries, who is creating a love for reading through the Heatherdale Book Club, and Pieter Greyling, keeping the spirit of rock and roll alive at The…
21 Feb 3AM 1 min

PACOFS Spotlight 19 Februarie 2025

Die PACOFS Spotlight is ‘n vertoonvenster vir geleenthede uit die hart van die uitvoerende kunste in die Vrystaat, elke Woensdag om 09:45 saam met Yolanda Maartens op OFM. Hierdie week is die kollig op die produksie ‘Wildste-Woesterste-Westererstestesteste-Storie.....Ooit!’ so wel as die enkele vertoning van 'Fragmented'. Kaartjies vir die produksies is…
19 Feb 5AM 1 min

Be Human Middelwater buite Bloemfontein, soveel meer as wat jy verwag!

Daar is ‘n 18 putjie golfbaan met ‘n kuierwa, verskeie opsies vir troues en konferensies en natuurlik hope vermaak vir oud en jonk. Anien van Jaarsveld van Be Human Middelwater sluit by Yolanda Maartens aan om oor al die ontwikkeling te gesels en vertel ook hoe hul buitelug geriewe perfek…
19 Feb 5AM 3 min

PACOFS Spotlight 12 Februarie 2025

Die PACOFS Spotlight is ‘n vertoonvenster vir geleenthede uit die hart van die uitvoerende kunste in die Vrystaat, elke Woensdag om 09:45 saam met Yolanda Maartens op OFM. Hierdie week is die kollig op die produksie ‘Wildste-Woesterste-Westererstestesteste-Storie.....Ooit! ’. Kaartjies vir die produksies is beskikbaar by Webtickets of die PACOFS-besprekingskantoor by…
12 Feb 3AM 1 min