Plaagdoders steeds onontbeerlik vir voedselvoorsiening

Loading player...
Elriza Theron, woordvoerder van CropLife SA het die belangrikheid van plaagdoders in moderne landbou uitgelig, maar ook gewaarsku oor die noodsaaklikheid van verantwoordelike gebruik. Sy het aan OFM Agri se Robyn Schutte verduidelik dat wêreldwyd tot 40% van gewasse verlore gaan weens peste en siektes en dat plaagdoders krities is vir voedselbekostigbaarheid.
25 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min