Geloof en vertroue - ten spyte van....

Loading player...
Hoe behou jy jou geloof en vertroue in God as jy voel dat Hy nie die beloftes en die bevestiging wat jy van Hom ontvang het nakom nie? Deon en Karin gesels met Josef en Cindy oor die pad wat hul gestap om geloof en vertroue te behou, maak nie saak wat nie.

Lering:
10 Valse redes wat mense gee om egskeiding te regverdig
10 Ware redes waarom jy vir jou huwelik en gesin moet baklei
25 Nov 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min