ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verby

Loading player...
Vra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?
25 Nov 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min