Jong ekonoom vereer met top-toekenning by “Junior Agriwriters Awards”

Loading player...
’n Gereelde bydraer op die OFM Agri uur is onlang tydens die Hollard Farming Portal Junior Agriwriters Awards vereer vir haar inskrywing in die tegniese afdeling. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met ekonoom by Graan SA oor haar ervaring en haar wenstuk…
24 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min