Jongboer-finaliste topklas boere

Loading player...
Prof. Carlu van die Westhuizen van die SUT in Bloemfontein, wat die sameroeper van die paneel beoordeelaars by die Toyota AgriSA Jongboer van die Jaar kompetisie is, meen as hulle vanjaar die name in 'n hoed gegooi en getrek het, kon hulle steeds 'n waardige wenner aanwys. Die kompetisie was straf, met boere van agt van die land se nege provinsies teenwoordig. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het tydens die toekenningsgeleentheid in Johannesburg met hom gesels.
24 Nov 2024 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min