Miniatuur muile

Loading player...
Die donkie is ‘n wonderlike ding, maar ‘n miniatuur muil soveel te meer. Benewens die bekende en gewilde miniatuur perde en donkies, word daar ook deesdae met miniatuur muile geteel. Een van die uitstallers by vanjaar se NAMPO Alfa vertel meer…
18 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min