Terugvoer vanaf veediefstalvoorkomingsforum se laaste vergadering vir die jaar

Loading player...
Tydens die nasionale veediefstalvoorkomingsforum se laaste vergadering vir die jaar is daar klem gelê om veediefstal tot prioriteitsmisdaad te verklaar asook ernstig te besin oor jag met honde en die brutaliteit en dieremishandeling daaraan gekoppel. John Gunter doen verslag…
18 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min