Wat beteken S&P-gradering?

Loading player...
Die kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. ‘n Ekonoom verbonde aan die Noordwe Universiteit, Waldo Krugell, verduidelik dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting….
18 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min