Die Impak op Kinders Wanneer 'n Huwelik Struikel oor Rolverdeling

Loading player...
Die huwelik is in 'n krisis a.g.v. die man en vrou wat nie hulle verskillende rolle verstaan en uitleef soos God dit van hulle vra nie. Dit lei tot kinders wat sukkel met hul identiteit en selfwaarde, wat soekend is aan erkenning en behorenheid. Kinders kan in hul adolessensie jare met alle verkeerde dinge betrokke raak want die ouerhuis kon hulle nie gee wat hulle nodig gehad het nie
18 Nov 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min