Wanopvattings oor varkvleis

Loading player...
Die onlangse NAMPO Alfa ekspo is deur verskeie bedrywe ingespan om die publiek op te voed en te help om verkeerde opvattings uit die weg te ruim. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het van een van die uitstallers gesels…
12 Nov 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min