Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer?

Loading player...
Wat kan produsente uit Suid-Afrika se geskiedenis leer om te help vorentoe kyk na wat nou van belang is? Prof. Nick Vink van die Stellenbosh Universiteit het by die onlangse AgriSA-kongres vertel hoe landbou deur vier groot veranderings gegaan het in die laaste eeu…
12 Nov 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min