Agbiz steeds optimisties oor somergraanseisoen

Loading player...
Herstel blyk steeds moontlik vir saaiboere. Agbiz hoofekonoom, Wandile Sihlobo, is steeds optimisties oor die somergraanseisoen, ondanks gebrekkige reën.
10 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min