Geloof in aksie

Loading player...
Vandag gesels Deon en Karin saam met hul gas Rene Changuion oor hoe lyk 'n lewe wanneer daar ware geloof is. Bybelse voorbeelde van Abraham, Moses, Petrus en ander word bespreek en die toets is om introspeksie te hou en jouself te toets in hoe jou lewe getuig van geloof.
4 Nov 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Kindertrauma - emosionele genesing en hoop vir gesinne

Deon & Karin gesels met Elsa Struwig - sy is 'n ervare terapeut en die eienaar van "Elsa Struwig Sentrum vir trauma en spelterapie" in Pretoria. Elsa het haar loopbaan toegewy aan die ondersteuning van kinders in die herstel van die nadelige gevolge van trauma en ander geestergesondheid uitdagings.
15 Jun 1 hr 33 min

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min