10 punte vir plaasveiligheid oor feesttyd

Loading player...
Die feestyd kom al nader en plaasveiligheid is weer onder die vergrootglas. Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se dr Jane Buys, wat tien punte het om na te gaan vir veiligheid…
4 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min