Rooivleisbedryf: Oorsake vir gebrek aan winsgewindheid

Loading player...
Na ‘n berig dat Namibië en Botswana ‘n verbod geplaas het op invoere van Suid Afrikaanse produkte na hierdie lande, het Johan Gunter met die RPO se Gielie Nieuwoudt gesels oor die grootste oorsake aan gebrek aan winsgewindheid.
3 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min