NaLFA-SA hoop om bestaansboere kommersieel te kry

Loading player...
Die National Livestock Farmers Association of South Africa is in Maart vanjaar in die lewe geroep as ‘n herverbeelding van die National Emergent Red meat Producers Organisation. OFM Inoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het by die onlangse NAMPO Alfa ekspo met voorsitter, Brenda Maaroganye, gesels.
28 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min