John Deere se visie vir 2030

Loading player...
John Deere se visie vir 2030 is dat alle gebruikers van hul toerusting die mees produktiefste, winsgewendste en volhoubaarste sal wees. Bemarkingsbestuurder vir Afika, Hentie Breedt, het meer hieroor gedeel by die onlangse AgriSA kongres…
27 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min