NAMPO Alfa 2024 ’n "Vee Fees"

Loading player...
Nampo Park buite Bothaville het verlede week weer gewemel van mense en diere vir die 2024 Nampo Alfa ekspo. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Albert Loubser, een van die hooforganiseerders, oor die sukses van vanjaar se aflewering…
21 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min