Vooroesontkieming: ’n Bedreiging vir koringprodusente

Loading player...
Vooroesontkieming, beter bekend as pre-harvest sprouting (PHS), veroorsaak toenemende kopkrap onder koringboere in Suid-Afrika. Hierdie proses, waar sade begin ontkiem terwyl dit nog aan die plant is, het ’n beduidende impak op die opbrengs en kwaliteit van graan, wat dikwels lei tot finansiële verliese vir produsente. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Sandra Hull, ’n PhD-kandidaat aan die Universiteit Stellenbosch, oor haar navorsing en deel insigte oor die oorsake, risikofaktore en moontlike strategieë om PHS te bestuur.
22 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min