Hoe om 'n 7-dag vakansie ter waarde van R24 000 langs die Moasambiekse kus te wen!

--:--
Carel Schmahl vertel van 'n kompetisie wat geloods word om fondse in te samel vir die herstel van die heining en vervanging van die hek by Die Pietersburgse Konsentrasiekamp Kerkhof.. Vir die wenner wag daar 'n 7-dag vakansie in 'n luukse 4 slaapkamer vakansiehuis aan die Ihambane Kus van Mosambiek. Slegs 100 kaartjie is beskikbaar
16 Oct 2024 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Amanda en Rob Ellis vertel van Kitty Rescue 911

Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
5 Jun 16 min