Starlink: voordele vir plattelandse gemeenskappe

Loading player...
In die tweede deel van die gesprek tussen OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen en My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink, verskuif die fokus na die voordele vir plattelandse gemeenskappe…
16 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min