Weird Wide Web - Inbreker breek by huise in en maak dit skoon

Loading player...
’n Poolse man is onlangs tot 22 maande agter tralies gevonnis omdat hy by twee huise ingebreek en verskeie take verrig het, soos om wasgoed op te hang en die vloer skoon te maak.
15 Oct 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min