Skaapgesondheid en wolmarkverslag met OVK se John Melville en Zinanda Geyer

Loading player...
Johan Gunter gesels met OVK se John Melville oor kruiphokke by die lammers en dan het Zinanda Geyer met die wolveilingprys van die week.
10 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min