Green Horizons: hoe kan ons self die toekoms bepaal

Loading player...
Jaco Minnaar, AgriSA-president deel sy hoop vir die kongres en 120 jaar vieringe.
9 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min