Boere is leiers

Loading player...
'n Voormalige AgriSA-president, Japie Grobler, deel 'n spesiale boodskap met landbouers na aanleiding van sy toespraak tydens AgriSA se jaarkongres in Kaapstad.
9 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min