SA avo’s in China: Nuwe handelsmoontlikhede vir produsente

Loading player...
Die eerste verskeping van 21 210 kg vars Suid-Afrikaanse avokado’s het onlangs in Shanghai aangekom. Dit volg nadat ’n fitosanitêre protokol tussen Suid-Afrika en China verlede jaar onderteken is. Wu Peng, die sewende Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, het gesê dat besendings soos hierdie belangrik is om die groei van bilaterale handel ’n hupstoot te gee. OFM Agri se Robyn Schutte het meet uigevind by Agbiz se hoofekonoom, Wandile Sihlobo..
9 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min