‘n Toekoms van groen horisonne: AgriSA vier 120 jaar met Kaapstad kongres

Loading player...
Kaapstad sal eerskomende Woensdag die gasheer wees vir Agri SA se kongres, wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier. OFM Agri se Robyn Schutte het met Johann Kotze, hoof uitvoerende bestuurder van Agri SA, gesels hieroor..
7 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min