Ps Japie Venter: die juk van genade

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die juk van genade” uit Matteus 11:20 NLV
"Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.”
8 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - 'n Tiende van iets

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30.
7 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Want vandag, net vandag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3
7 May 11AM 8 min

Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik.
6 May 10AM 3 min