Hoe bring ek my nuwe hond huistoe as ek honde by die huis het?

Loading player...
'n Nuwe hondjie, groot of klein, is lekker - maar as jy reeds honde by die huis het kan dit dalk moeiliker gaan as waarop jy gebargain het. In hierdie episode verduidelik Philip van Heerden van A Wagging Success die hoe en hoekom wanneer jy 'n nuwe hond huistoe bring en daar is reeds ander honde by die huis.
7 Oct 2024 English South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe om 'n baba hondjie reg groot te maak

In hierdie episode gesels Philip met Esmarie Yssel, aanbieder van Dierbaar, oor hoe om jou nuwe baba hondjie reg groot te maak van dag 1 af - om sommer enige toekomstige probleme te voorkom. As jy daaraan dink om 'n nuwe hondjie te kry, is hierdie een vir jou.
18 Jun 6 min

Is Dominansie Aggressie in honde 'n werklikheid?

Wat is dominansie aggressie? Hoe herken ons die gedrag? Waarom maak dit saak? In vandag se "throwback" eisode kyk ons na dominansie aggressie, 'n werklike verskynsel in hondegedrag. Hier is alles wat jy moet weet daarvan.
28 Apr 13 min

Aggressie in honde - wat mense moet weet

In hierdie episode gee ons 'n oorsig van aggressie in honde - van aggressie teenoor honde tot voorwerp aggressie - hier is wat JY as mens moet weet wanneer jy tekens van aggressie in jou hond sien.
28 Mar 16 min

Muzzling your dog - when and how

In this episode we discuss the controversial topic of muzzling your dog - but a muzzle is an excellent second line of defence for any dog, in a variety of cases. We talk through why it is necessary that every dog must be comfortable with a muzzle, and how to…
18 Feb 17 min

How dogs pick up and react to human emotions

Kicking off 2026 with a great topic - discussing how our dogs react to our emotions. We can all agree, the world is getting a little crazy now - but like Philip points out, this was a big problem since the pandemic where we saw this surge in issues in…
28 Jan 19 min