Verwagte weer vir plantseisoen: ’n Uitdagende begin

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte het onlangs met onafhanklike weerkundige Johan van der Berg gesels oor die verwagte weerpatrone vir die komende plantseisoen in die somer-reënstreek, veral in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noord-Wes.
7 Oct 2024 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min