NAMPO Alfa 2024: ’n Baken vir lewendehawe, landbou en buitelewe

Loading player...
Die lewende hawe- en buitelewe-ekspo, NAMPO Alfa, keer hierdie Oktober terug vir sy derde aflewering, wat beloof om nóg ’n indrukwekkende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse landbousektor te wees. Van 17 tot 19 Oktober 2024 sal die ekspo by NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Albert Loubser, een van die hooforganiseerders van die geleentheid.
9 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min