Ep. 183 Johan Allers: stories en prentjies, ouer word en ‘die saligmaker’

Loading player...
Nuusman Johan Allers gesels oor jeugdige naïwiteit, die Groot Storie waaraan hy soveel lewensenergie gewy het, sy werk in 54 lande en die ervaring van “inmekaarstort, uitbrand en byna selfvernietig.” Hy praat oor die skok van ouer word en die fragiliteit van menswees - en wat dit beteken om saggies te loop.
8 Oct 2024 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 262 Emosionele bewustheid: leer jouself ken en beklemtoon jou waarde

Baie van ons voel soms ons is nie goed genoeg nie, of sukkel om ons emosies te verstaan en te beheer. Bestuursafrigter Michelle Schutte praat oor die verband tussen gedagtes, emosies en diepgewortelde oortuigings oor onsself, om onsself te kan raaksien sonder veroordeling, ‘n sterker konneksie met ons gevoelens, en…
20 Oct 51 min