Die twee Styrdoms bring nuutskeppings vir klavier en klarinet na Bloemfontein

--:--
Prof Danre Strydom sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die gratis produksie die 31ste Oktober in Bloemfontein. Dit is 19:00 die aand en alle ouderdomme word genooi om die unieke vertolking van musiek te kom hoor. Danre verduidelik dat die werke is wat nog nooit van tevore in Bloemfontein gespeel is nie en dat sy en haar broer, met wie sy die verhoog deel, vreeslik uitsien om die energie tussen klarinet en klavier ten toon te stel.
4 Oct English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Die Franz Trio bring musiek van Berlyn na Bloemfontein

Avigail Bushakevitz, Ernst-Martin Schmidt en Constance Ricard het die Franz Trio in 2017 gestig, kort nadat hulle hul eerste konsert saam in Frankryk gespeel het met werke van Franz Schubert en van Gideon Klein. Hierdie twee komponiste was steeds vir hulle van groot belang: hulle het hul ensemble na Schubert…
2 Oct 4 min

Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio

Op Saterdag 19 Oktober span die Charl du Plessis Trio en Richard Cock kragte saam met die Vrystaatse Simfonieorkes om unieke en opwindende musiek vir klavier en orkes ten toon te stel. Charl sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die opwindende program samestelling…
23 Sep 2 min

Rainbow Renaissance: From Baroque to Braai

Michelle Thöle-van Zyl, ARTi Gallery Programme Director, joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat in her capacity as Competition Coordinator for the 2024 Arti Art Competition.
19 Sep 5 min

Aardklop presents Jessica Webster’s ‘A Horse With No Name’

The solo exhibition by the festival artist, Jessica Webster, represents an attempt by the artist to challenge the basic foundations of her practice. The series of paintings, compiled over several years, focuses on the use of jute fabric and a cold wash substrate, which replaces the traditional cotton canvas and…
17 Sep 6 min