Kalaharistories Alles beteken alles

Loading player...
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alles beteken alles” uit Fil 2:14 - 15
3 Oct 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Johan Erasmus se kettings breek

Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai.
25 Jun 10AM 1 hour

Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer.
24 Jun 10AM 16 min

Kalaharistories - Ek is los

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7
25 Jun 11AM 7 min

Gateway News 24 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jun 11AM 5 min

Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.”
24 Jun 10AM 4 min