Jong Vrystaatse landbouers deel knelpunte

Loading player...
Verlede week het die Mangaung Metro jong landbouers in die distrik uitgenooi om knelpunte in die bedryf te bespreek. OFM Agri se Robyn Schutte het met voorsitter van die portefeuljekommitee vir Landelike en ekonomiese ontwikkeling, klein sakeondernemings, sport, kuns en kultuur, Meneer Zama Sigwebela gesels in die aanloop to vanaand se spoggeleentheid waartydens jong landbouers in die vrystaat vereer word tydens die Provinsiale YAFF-toekennings vir hul prestasie in Landbou, Bosbou en Visserye.
1 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min