#Pinktober: KANSA waarsku teen gevare van laat diagnose in borskanker wereldwyd

--:--
Vlooi Venter, kliniese verpleegspesialis van Kansa, sluit aan by Yolanda Maartens en praat oor borskanker wat globaal steeds die nommer een kanker onder vroue is weens laat diagnose. Jy kan met haar kontak maak vir verdere besonderhede: vventer@cansa.org.za
2 Oct 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

#Pinktober: Genetiese toetse bemagtig borskanker pasiente

Dr Corlia Loots van Medi Clinic Bloemfontein sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe belangrik genetiese toetse kan wees vir veral vroue. Sy verduidelik ook wat mens dan met die inligting doen en hoekom daar professionele spanne betrokke is om die uitslae te bespreek
30 Oct 4AM 10 min

Omgiedag 2024

Yolanda Maartens het met De Wet Claassens, hoof uitvoerende direkteur van Engo, gesels om meer uit te vind oor vanjaar se Omgiedag.
21 Oct 5AM 3 min