NAMPO Alfa vandeesmaand buite Bothaville

Loading player...
Een van die groot hoogtepunte van die landbou-kalender vind vandeesmaand in Sentraal SA plaas. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kurger, het meer besonderhede oor vanjaar se NAMPO Alfa...
1 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min