House training vir jou hond - vinnig en maklik

--:--
Jou nuwe hondjie is hier! Van Dag 1 af wil ons sommer he hy moet sy besigheid buitekant doen - maar dis makliker gese as gedaan. In hierdie episode breek Tersia en Philip van A Wagging Success house training af tot die basis sodat jy kan verstaan HOEKOM dinge gebeur, en HOE om dit reg te doen op dag 1 of dag 100.
30 Sep Afrikaans South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Hoekom trek my hond aan sy leiband?

Die vraag wat feitlik enige honde eienaar ten minste een keer in sy lewe vra - hoekom trek my huishond so aan sy leiband? Die erns waarmee honde trek verskil breed, maar meeste huishonde het 'n ernstige probleem met trek aan die leiband en wanneer jy 'n groter aanteling besit…
18 Nov 14 min

'n Dag in jou hond se lewe

Ons almal wil graag glo ons hond het 'n hondelewe - 'n hele dag op die rusbank, 'n aircon om by te chill, 'n vol bak kos en mineraalwater... Maar is dit genoeg? Hoe lyk 'n dag in jou hond se lewe werklik? Is ons huishonde gelukkig en vervuld en…
11 Nov 24 min

My hond stel nie belang in treats nie

Almal weet jy leer jou hond met treats - maar wat as jou hond nie in treats belangstel nie? Kan jy nogsteeds train? Hoe kyk jy vir ander tipes dryf en motivering in jou hond? In hierdie episode gesels ons oor wat om te doen as treats nie vir jou…
4 Nov 20 min

Wat is 'n gesinsbeskermingshond?

Ons is geneig om te dink in Suid-Afrika dat honde ons sal beskerm - of ten minste alarm maak wanneer nodig. Maar wat behels dit regtig om 'n beskermingshond vir jou gesin te kry en is dit 'n goeie idee? Luister hierdie as jy nuuskierig is oor gesinsbeskermingshonde en of…
28 Oct 22 min

Hoe kies ek die regte trainer?

So in hierdie video gesels ons oor hoe jy die regte mense kies wanneer jy met jou hond werk - waarna moet jy uitkyk, waarvoor moet jy versigtig wees - en dan vat Philip 'n paar baie donker draaie van gevalle wat hy al ervaar het! So dit begin op…
14 Oct 28 min