Sello Lehari, LUR vir gesondheid in die Noordwes ná beweerde ontvoering van verpleegster

Loading player...
'n Manlike verpleegster van die Jouberton Gemeenskapsgesondheidsentrum in Klerksdorp is glo op Erfenisdag deur beweerde bendelede ontvoer.

"Die verpleegster is ongedeerd deur die oortreders vrygelaat, maar die voorval het personeel by die gesondheidsentrum getraumatiseer."
27 Sep 2024 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Fourie-egpaar van Welkom hoor dan oor aansoek om verlof tot appèl.
27 Aug 9AM 1 min