Uiterste weerstoestande tref Vrystaat

Loading player...
Ongewone sneeuweer het afgelope naweek groot dele van die land getref en landboubedrywighede tydelik in die Vrystaat gekniehalter. OFM Agri se Robyn Schutte vind meer uit
24 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min