Gesprekke met Jeug in Landbou

Loading player...
Gesprekke met Jeug in Landbou gaan vandeesweek voort in die Vrystaat. LUR Elzabe Rockman het na afloop van een die vergarderings in die Fezile Dabi vertel die departement beplan om network van jeugdiges op die been te bring sodat hulle hierdie sektor met sy spesifieke uitdagings kan ondersteun…
23 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min