Mobiele verwerkingseenhede vir beter veebestuur

Loading player...
Die Red Meat Industry Services (RMIS) het onlangs ’n inisiatief van stapel gestuur om die veebestuur vir kleinskaalse en kommunale boere in Suid-Afrika te transformeer. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Phillip Oosthuizen, Bedryfshoof by RMIS, oor die Mobile Processing Units, en hoe die eenhede kleinskaalse boere sal ondersteun..
22 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min